Maps

Overview

Map Area

Closer

Map Big

Closest

Map detailed

One thought on “Maps”

  1. Dankie dat julle laat weet het. Ek bid dat die Here julle verder ook sal bystaan in al die versoeke. Dit gee ons ‘n beeld om ons in te leef in julle dinge. Ons serebraalgestremde kleinkind van sewe is oorlede ná ‘n nierstilstand. Dit was erg om haar lyding te aanskou, maar haar lewe het ons aangeraak- en baie ander s’n , gestrem soos wat sy was. Julle is ook deur hierdie diep waters. Ons lewe het tot stilstand gekom , terwyl ons ondersteuning gebied het, maar dis nog nie ons einde nie en ons moet voortgaan. Gelukkig is dit met Jesus!
    Liefde vir julle en seën,
    Trienke

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *